Psalms 51:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Teen U alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in U oë, sodat U geregverdig kan word as U spreek, en duidelik kan wees as U oordeel.
Afrikaans (NLV) 2011
Was my skoon van my skuld. Reinig my van my sonde.
Afrikaans 1933/1953
Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my sonde.
Afrikaans 1983
Was my skoon van my skuld, reinig my van my sonde!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Was my heeltemal skoon van my sondeskuld en reinig my van my sonde
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U moet alles wegneem wat ek verkeerd gedoen het. U moet my reinig en my sonde wegwas soos 'n mens iemand skoon was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Delg die skuld van my sondes uit. Maak my skoon omdat my sondes my vuilgesmeer het.