Psalms 55:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Verdelg, HERE, en verdeel hulle tonge, want ek het geweld en twis in die stad gesien.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek sou my haas om te ontvlug van hierdie stormwind en onweer.
Afrikaans 1933/1953
Gou sou ek vir my 'n skuilplek soek teen die onstuimige wind, teen die storm.
Afrikaans 1983
ek sou haastig probeer wegkom van hierdie onstuimige wind, van hierdie storm af.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek sou haastig vir my 'n skuilplek soek, weg van die rukwind, van die hewige storm.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek sal gou gaan kyk waar ek kan wegkruip vir die stormwind, die wind wat my wil wegwaai.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Op ’n eensame plek sal ek haastig gaan wegkruip. Daar sal ek veilig wees teen al die mense wat niks van my hou nie.