Psalms 56:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
In God wil ek sy woord loof, op God het ek vertrou; Ek sal nie vrees wat vlees aan my kan doen nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Die dag wanneer ek bang word, sal ek net op U vertrou.
Afrikaans 1933/1953
Die dag as ek vrees, sal,k op U vertrou.
Afrikaans 1983
Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die dag wanneer ek bang is, vertrou ek op U.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
wanneer ek bang word, dan weet ek U sal my help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As ek begin bang word, Here, besluit ek net daar om op U te vertrou.