Psalms 58:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Aan die musiekleier, Altaschith, Michtam van Dawid.) Spreek julle waarlik geregtigheid, o gemeente? oordeel julle reg, o mensekinders?
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
Vir die musiekleier; op die wysie van: "Moenie verwoes nie." Van Dawid. 'n Gedig.
Afrikaans 1983
Vir die koorleier: op die wysie van “Moet dit nie verwoes nie!” Van Dawid. 'n Gedig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die •musiekleier. Op “Moenie verwoes nie”. Van Dawid. 'n Miktaam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Moenie verwoes nie.” Van Dawid. 'n Lied.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***