Psalms 6:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Aan die musiekleier op Neginot op Seminit, 'n Psalm van Dawid.) O HERE, bestraf my nie in u toorn nie, en tugtig my nie in u grimmigheid nie.
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
Vir die musiekleier; met snaarinstrumente; met basstem. 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans 1983
Vir die koorleier: met snarespel; met basstem. 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die •musiekleier. Met snarespel. Op “Die agtste”. 'n Psalm. Van Dawid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vir die leier van die koor: Met snaarmusiek, met basstem. 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***