Psalms 6:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wees my genadig, HERE; want ek is swak. HERE, genees my; want my gebeente is gekrenk.
Afrikaans (NLV) 2011
Here, straf my nie in u toorn, kasty my tog nie in u woede nie.
Afrikaans 1933/1953
o HERE, straf my nie in u toorn nie, en kasty my nie in u grimmigheid nie.
Afrikaans 1983
Moet my tog nie in u toorn straf nie, Here, en my in u gramskap tugtig nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Here, moet my in u toorn nie teregwys en my in u woede nie bestraf nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, U moenie vir my straf wanneer U kwaad is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, moet my nie straf as U kwaad is nie; moet my nie slaan as U woedend is nie.