Psalms 6:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Gaan weg van My, alle werkers van ongeregtigheid! want die HERE het die stem van my geween gehoor.
Afrikaans (NLV) 2011
My oë is dof van droefheid, dis verswak weens al my vyande.
Afrikaans 1933/1953
My oog het dof geword van verdriet; dit het swak geword vanweë al my teëstanders.
Afrikaans 1983
My oë het dof geword van verdriet, verswak deur wat my teëstanders my aandoen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My oë is dik geswel van verdriet, vermoeid van al my teenstanders.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My vyande laat my swaarkry, my oë is swak van die pyn, ek kan amper nie meer sien nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek is moedeloos. Daardie spul wat niks van my hou nie, tap al my kragte.