Psalms 60:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Aan die musiekleier op Susaneduth, Michtam van Dawid, om te leer; toe hy met Aramna-Haraim en Aramsoba gestry het, toe Joab teruggekeer en van Edom in die Soutdal twaalfduisend verslaan het.) O God, U het ons verstoot! U het ons verstrooi, U was kwaad; O draai Uself weer na ons toe.
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
Vir die musiekleier; op die wysie van: "Die Lelie van die Getuienis." 'n Gedig van Dawid, om te onderrig.
Afrikaans 1983
Vir die koorleier: op die wysie van “Die lelie”. 'n Getuienis. 'n Gedig van Dawid, vir onderwys bedoel,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die •musiekleier. Op “Narsing van getuienis”. 'n Miktaam. Van Dawid. Om te onderrig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Die blom wat getuig.” 'n Lied van Dawid, om vir mense te leer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***