Psalms 61:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die einde van die aarde af sal ek U aanroep as my hart oorweldig word; lei my na die rots wat hoër is as ek.
Afrikaans (NLV) 2011
O God, luister na my roepstem en hoor my gebed!
Afrikaans 1933/1953
o God, hoor my smeking, luister na my gebed!
Afrikaans 1983
Hoor tog my hulpgeroep, o God, slaan tog ag op my gebed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hoor my klaagroep, o God, luister aandagtig na my gebed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
O God, U moet luister wanneer ek bid, U moet vir my gee wat ek vra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God, luister tog wanneer ek by U hulp kom vra. Luister aandagtig na my as ek bid.