Psalms 62:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Vir die musiekleier, vir Jedutun, 'n Psalm van Dawid.) Waarlik, my siel wag op God, van Hom kom my heil.
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
Vir die musiekleier; op die wysie van: "Jedutun." 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans 1983
Vir die koorleier. 'n Belydenis. 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die •musiekleier. Op Jedoetoen. 'n Psalm. Van Dawid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Jedutun.” 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***