Psalms 62:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ook aan U, HERE, behoort barmhartigheid, want U vergeld elkeen volgens sy werk.
Afrikaans (NLV) 2011
God het duidelik gepraat, ek het dit telkens gehoor: die mag behoort aan God,
Afrikaans 1933/1953
Een ding het God gespreek, twee is dit wat ek gehoor het: dat die sterkte aan God behoort, [ (Psalms 62:13) en aan U, o Here, behoort die goedertierenheid; want U vergeld elkeen na sy werk. ]
Afrikaans 1983
Een ding het ek God hoor sê, nee, twee: dat net God mag het
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Een saak het God bevestig, twee, wat ek gehoor het: Krag is by God;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het een ding gesê, nee, ek het twee dinge gehoor: Hy het gesê dat dit net Hy is wat sterk is,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar is twee dinge wat vir my baie duidelik geword het: