Psalms 64:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sodat hulle in die geheim kan skiet op die volmaakte; skielik skiet hulle op hom en is nie bang nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle wat hulle tong skerp maak soos swaarde, soos pyle met bitter woorde skiet,
Afrikaans 1933/1953
wat hulle tong skerp maak soos 'n swaard, hulle pyl rig -- bitter woorde! --
Afrikaans 1983
wat met skerp tonge vir swaarde en giftige woorde vir pyle
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
dié wat hulle tonge so skerp maak soos 'n swaard, wat aanlê met hulle pyle van bitter woorde
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die dinge wat hulle sê, is soos skerp swaarde. Hulle woorde is so giftig soos gifpyle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Met hulle skerp tonge vernietig hulle mense se lewens. Hulle woorde is soos giftige pyle wat mense tref.