Psalms 66:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Aan die musiekleier, 'n Lied of Psalm.) Maak 'n gejubel tot eer van God, alle lande:
Afrikaans (NLV) 2011
Almal op aarde, juig tot eer van God!
Afrikaans 1933/1953
Vir die musiekleier. 'n Lied. 'n Psalm. Juig tot eer van God, o ganse aarde!
Afrikaans 1983
Vir die koorleier. 'n Lied. 'n Psalm. Juig tot eer van God, almal op aarde!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die •musiekleier. 'n Lied. 'n Psalm. Juig tot eer van God, almal op aarde!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vir die leier van die koor: 'n Lied, 'n psalm. Al die mense op die aarde, julle moet skree en God prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Almal op aarde, juig opgewonde! Maak God se Naam groot!