Psalms 66:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het ons in die net gebring; U het ellende op ons lendene gelê.
Afrikaans (NLV) 2011
U het ons met ’n net gevang, ’n sware las op ons geplaas.
Afrikaans 1933/1953
U het ons in die net gebring, 'n swaar las op ons heupe gelê.
Afrikaans 1983
U het ons in 'n net gevang, 'n swaar las op ons gelê;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het ons in 'n vangnet laat beland, 'n las op ons skouers gelê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U het ons in 'n vangnet laat val, U het ons swaar goed laat dra,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons was vasgevang. U het ’n swaar las op ons skouers gesit.