Psalms 67:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat die nasies bly wees en jubel, want U sal die volke regverdig oordeel en die nasies op aarde regeer. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011
Mag die volke U prys, o God, mag al die nasies U loof.
Afrikaans 1933/1953
Die volke sal U loof, o God, die volke almal saam sal U loof.
Afrikaans 1983
Mag die volke U loof, o God, mag al die volke U loof!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Mag volke U prys, o God, mag al die volke U prys.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
O God, die volke moet U prys, die volke moet U prys, hulle almal moet dit doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God, al die volke moet U prys. Hulle almal moet u Naam saam prys.