Psalms 68:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Aan die musiekleier, 'n Psalm of lied van Dawid.) Laat God opstaan, laat sy vyande verstrooi word; laat ook die wat Hom haat, voor Hom uit vlug.
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
Vir die musiekleier. Van Dawid. 'n Psalm. 'n Lied.
Afrikaans 1983
Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm. 'n Lied.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die •musiekleier. Van Dawid. 'n Psalm. 'n Lied.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vir die leier van die koor: Van Dawid. 'n Psalm, 'n lied.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***