Psalms 69:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Aan die musiekleier op Sosánnim, 'n Psalm van Dawid.) Red my, o God! want die waters het in my siel ingekom.
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
Vir die musiekleier; op die wysie van: "Lelies." 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans 1983
Vir die koorleier: op die wysie van “Lelies”. Van Dawid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die •musiekleier. Op “Narsings”. Van Dawid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Blomme.” Van Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***