Psalms 69:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Stort u grimmigheid oor hulle uit, en laat u grimmigheid hulle aangryp.
Afrikaans (NLV) 2011
Laat hulle oë blind word, en hulle liggame al swakker.
Afrikaans 1933/1953
Laat hulle oë duister word, sodat hulle nie sien nie; en maak dat hulle heupe altyddeur wankel.
Afrikaans 1983
Laat hulle stokblind word, laat hulle gebreklik word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Mag hulle oë dof word, sodat hulle nie kan sien nie. Laat hulle heupe voortdurend meegee!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U moet hulle blind maak sodat hulle nie kan sien nie. U moet hulle bene lam maak sodat hulle nie kan loop nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maak hulle blind. Laat hulle bene ingee sodat hulle altyd kruppel sal wees.
Recommended Reading