Psalms 69:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek sal die Naam van God loof met 'n lied en Hom groot maak met danksegging.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek is ellendig en in pyn. Laat u redding, o God, my beveilig.
Afrikaans 1933/1953
Maar ek is ellendig en in pyn: laat u hulp, o God, my beskerm!
Afrikaans 1983
Ek is 'n hulpelose mens, vol pyn, maar U, o God, sal my red en my beskerm.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek is magteloos en verkeer in pyn; mag u verlossing, o God, my beskerm.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek is 'n mens wat myself nie kan beskerm nie, 'n mens wat seergekry het. O God, U moet my red en my beskerm.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek is ’n ellendige mens wat vol pyn is. Beskerm my met u groot krag, God!