Psalms 69:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het 'n vreemdeling geword vir my broers en 'n vreemdeling vir my moeder se kinders.
Afrikaans (NLV) 2011
Om u ontwil moet ek veragting verduur, is ek tot skande gemaak.
Afrikaans 1933/1953
Want om U ontwil dra ek smaad, bedek skande my aangesig.
Afrikaans 1983
Omdat ek op U vertrou, word ek beledig en verkleineer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is immers oor U dat ek bespotting moet verduur, dat my gesig met skaamte bedek is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Want dit is oor Ú dat mense my beledig en dat hulle dit sleg laat gaan met my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Omdat ek in U glo, kry ek baie swaar. Ek word sleggesê. Hulle verkleineer my.