Psalms 71:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Op U, HERE, stel ek my vertroue; laat my nooit in verwarring gebring word nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Here, by U soek ek beskerming; laat my nooit beskaamd staan nie.
Afrikaans 1933/1953
By U, o HERE, skuil ek: laat my nie vir altyd beskaamd staan nie!
Afrikaans 1983
By U, Here, skuil ek, laat my tog nooit teleurgestel staan nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
By U, Here, skuil ek; laat my nie vir altyd beskaamd staan nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, ek weet U sal my beskerm, U moenie dat ek verloor nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, ek kruip by U weg! Moet my tog nie teleurstel nie! Help my! Laat my nooit skaam kry omdat ek op U vertrou nie.