Psalms 71:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar ek sal gedurigdeur hoop en U nog meer en meer loof.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar ek sal aanhou hoop, U meer en meer prys.
Afrikaans 1933/1953
Maar,k sal altyddeur hoop en al u lof vermeerder.
Afrikaans 1983
Ek, ek sal gedurigdeur bly hoop, ek sal U altyd weer loof.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar ek, ek sal voortdurend hoop, al u lof steeds meer besing.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En ek? Ek sal altyd seker wees dat U my sal help, ek sal U meer en meer prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek sal altyd op U bly hoop. Ek sal altyd vertel van die goeie dinge wat U doen.