Psalms 71:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Red my in u geregtigheid en laat my ontvlug; neig u oor tot my en verlos my.
Afrikaans (NLV) 2011
Red my en verlos my, want by U is regverdigheid. Luister na my en maak my vry.
Afrikaans 1933/1953
Red my deur u geregtigheid en bevry my; neig u oor tot my en verlos my!
Afrikaans 1983
Red my en bevry my, want U is getrou. Luister tog na my en help my!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Red my en bevry my deur u •geregtigheid; draai u oor na my en verlos my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U sal reg doen aan my, U sal my red en my vrymaak. U moet doen wat ek vra, U moet my red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarom vra ek: Gryp in! Help my! Pas my asseblief op! Want U doen altyd wat reg is.