Psalms 71:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat my mond die hele dag vol wees met U lof en van u eer.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek hou aan om U te prys; die hele dag sing ek oor u heerlikheid.
Afrikaans 1933/1953
My mond is vol van u lof, die hele dag van u roem.
Afrikaans 1983
Ek besing u lof en u roem gedurigdeur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My mond is vol lof vir U, die hele dag lank vol van u heerlikheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek kan nie ophou om U te prys nie, ek praat die hele dag oor U, die Koning.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek kan U net aanhou loof. Ek sal U altyd bewonder.