Psalms 72:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
('n Psalm vir Salomo.) Gee aan die koning U oordele, o God, en U geregtigheid aan die seun van die koning.
Afrikaans (NLV) 2011
O God, skenk u geregtigheid aan die koning, en u regverdigheid aan die seun van die koning.
Afrikaans 1933/1953
Van Salomo. o God, gee aan die koning u regte en u geregtigheid aan die seun van die koning.
Afrikaans 1983
Van Salomo. Leer tog die koning, o God, om te regeer volgens u wil, leer die koning om die reg te handhaaf soos U dit wil,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Van Salomo. O God, gee u beslissings aan die koning, u geregtigheid aan die seun van die koning.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Van Salomo. O God, U moet vir die koning leer om reg te regeer en om reg te doen soos U.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
O God, leer die koning om te regeer soos U dit wil hê. Leer hom om reg op te tree soos U wil.