Psalms 72:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ja, al die konings sal voor hom neerval; al die nasies sal hom dien.
Afrikaans (NLV) 2011
Mag al die konings voor hom buig, en al die nasies hom eer bewys.
Afrikaans 1933/1953
Ja, al die konings sal hulle voor hom buig, al die nasies sal hom dien.
Afrikaans 1983
Mag alle konings voor hom buig en al die nasies hom dien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Al die konings sal diep voor hom buig, al die nasies sal hom dien;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Al die konings moet voor hom buig, al die volke moet vir hom werk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Mag alle regeerders en nasies voor hom neerbuig om hom te dien.