Psalms 72:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy sal jou volk oordeel met geregtigheid en jou armes met reg.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy sal u volk regverdig oordeel en aan armes reg verskaf.
Afrikaans 1933/1953
Laat hy u volk oordeel met geregtigheid en u ellendiges met reg.
Afrikaans 1983
sodat hy regverdige beslissings oor u volk sal vel en aan die verdruktes reg laat geskied.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Mag hy u volk met geregtigheid oordeel, u magteloses met billikheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons bid dat hy reg sal regeer oor u volk, dat hy reg sal oordeel oor mense wat aan U behoort en wat hulleself nie kan help nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wys hom hoe om reg op te tree. Laat hy altyd mense wat swaarkry, regverdig behandel.

Recommended Reading