Psalms 72:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die berge sal vrede bring vir die volk, en die klein heuwels deur geregtigheid.
Afrikaans (NLV) 2011
Die berge sal voorspoed bring vir die volk, en die heuwels regverdigheid.
Afrikaans 1933/1953
Die berge sal vrede dra vir die volk, en die heuwels, deur geregtigheid.
Afrikaans 1983
Laat berge en rante hulle verbly oor die vrede en reg vir die volk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Mag die berge vrede bring vir die volk, en die heuwels geregtigheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar moet vrede wees en almal moet reg doen in die hele land, tot op die berge en die heuwels.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die berge en heuwels sal bly wees omdat daar vrede is, vrede omdat die koning doen wat reg is.