Psalms 73:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Voorwaar, ek het my hart tevergeefs gereinig en my hande in onskuld gewas.
Afrikaans (NLV) 2011
Het ek dan tevergeefs die kwaad vermy, en my onskuld met ’n eed bevestig?
Afrikaans 1933/1953
Waarlik, tevergeefs het ek my hart rein gehou en my hande in onskuld gewas.
Afrikaans 1983
Dat ek die kwaad vermy het en met 'n eed my onskuld verklaar het, het dus niks gehelp nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, tevergeefs het ek my hart rein gehou en my hande in onskuld gewas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Waarlik, ek het rein gebly en ek het niks gedoen wat verkeerd is nie, maar dit het my niks gehelp nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het verniet gedoen wat God sê. Tevergeefs dat ek onskuldig is. My gebede het niks gehelp nie. Dit was ’n mors van tyd,