Psalms 73:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So dwaas was ek en onkundig: ek was soos 'n dier voor jou.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek was dwaas en onnosel; ek was dom soos ’n dier voor U.
Afrikaans 1933/1953
toe was,k dom en het niks geweet nie; ek was 'n dier by U.
Afrikaans 1983
was ek dom en sonder insig; soos 'n redelose dier het ek my teenoor U gedra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
was ek dom en sonder begrip; ek was 'n dier teenoor U.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
was ek dom, ek het niks verstaan nie, ek was soos 'n dier by U.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
was ek baie dom, net soos ’n dier sonder verstand. Ek het my onnosel voor U gedra.