Psalms 73:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar ek is altyddeur by jou; jy het my aan my regterhand vasgehou.
Afrikaans (NLV) 2011
Tog is ek nog altyd by U; U hou my regterhand vas.
Afrikaans 1933/1953
Nogtans is ek altyddeur by U; U het my regterhand gevat.
Afrikaans 1983
Tog was ek nog altyd by U, want U vat my aan die hand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En tog was ek altyd by U; U het my regterhand vasgehou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar ek is altyd by U, U hou my hand vas.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gelukkig het U my toe nie alleen gelos nie. U het my nog nooit alleen gelos nie. U hou my hand elke dag vas.