Psalms 73:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wie het ek in die hemel behalwe U? en daar is niemand op aarde wat ek begeer buiten jou nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Wie het ek in die hemel behalwe U? Ook op aarde soek ek net vir U.
Afrikaans 1933/1953
Wie het ek buiten U in die hemel? Buiten U begeer ek ook niks op die aarde nie.
Afrikaans 1983
Daar is niks in die hemel of op die aarde wat vir my meer beteken as U nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wie is daar vir my in die hemel? As ek by U is, begeer ek niks op aarde nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek behoort aan U, en daar is niks anders wat ek wil hê in die hemel of op die aarde nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, daar is niemand so belangrik soos U in die hemel nie, ook nie hier op aarde nie. U is my hele lewe. Ek wil niks anders as U hê nie.