Psalms 73:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want daar is geen bande in hulle dood nie, maar hulle krag is vas.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het geen lyding nie, en is vet en gesond.
Afrikaans 1933/1953
Want daar is geen kwellings by hulle nie, gesond en vet is hulle liggaam.
Afrikaans 1983
Hulle het geen kwellings nie, hulle is sterk en gesond,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het immers tot hulle dood geen sorge nie; en hulle liggame is vet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Want hulle is nie bang vir die dood nie, hulle is vet en gesond.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Niks bekommer hulle nie. Hulle is spekvet en gesond.