Psalms 74:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het al die grense van die aarde vasgestel, somer en winter gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011
U het die grense van die aarde bepaal, somer en winter het U gemaak.
Afrikaans 1933/1953
U het al die grense van die aarde bepaal; somer en winter, U het hulle geformeer.
Afrikaans 1983
U wat al die seisoene van die aarde vasgestel het; somer en winter is die werk van u hand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het al die grense van die aarde vasgestel; somer en winter, U het dit gevorm.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is U wat gesê het waar die grense van die land moet wees. U het die somer en die winter gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nie eens die seisoene kan verander as U dit nie toelaat nie. U het dit ingestel.