Psalms 75:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Moenie jou horing hoog oplig nie; praat nie met 'n stywe nek nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“Die hoogmoediges het Ek gewaarsku: ‘Hou op met julle grootpratery!’ en vir die goddeloses: ‘Moenie julleself verhef nie!
Afrikaans 1933/1953
Ek sê tot die onsinniges: Wees nie onsinnig nie! en tot die goddelose: Verhef die horing nie!
Afrikaans 1983
Vir die hooghartiges sê Ek: Moenie hooghartig wees nie, en vir die goddelose: Moet jouself nie verhef nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir verwaande mense sê ek: “Moenie verwaand wees nie.” Vir die goddeloses: “Moenie horings oplig nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het vir die hoogmoedige mense gesê, vir die mense wat verkeerd doen: ‘Julle moenie hoogmoedig wees nie, julle moenie dink julle is sterk nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Vir die mense wat te veel van hulleself dink, sê Ek: Hou op daarmee. Vir slegte mense sê Ek: Moenie dink julle kan julle teenoor My belangrik hou of kanse waag nie.”