Psalms 76:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Aan die musiekleier op Neginot, 'n Psalm of Lied van Asaf.) In Juda is God bekend; sy Naam is groot in Israel.
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
Vir die musiekleier; met snaarinstrumente. 'n Psalm van Asaf. 'n Lied.
Afrikaans 1983
Vir die koorleier: met snarespel. 'n Psalm van Asaf. 'n Lied.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die •musiekleier. Met snarespel. 'n Psalm. Van Asaf. 'n Lied.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vir die leier van die koor: Met snaarmusiek. 'n Psalm van Asaf. 'n Lied.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***