Psalms 76:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Belofte en betaal aan die HERE julle God;
Afrikaans (NLV) 2011
Die woede van mense — dit verander U tot lof. Wat nog daarvan oorbly, gebruik U in u diens.
Afrikaans 1933/1953
Want die grimmigheid van die mens moet U loof; met die oorblyfsel van grimmighede gord U Uself.
Afrikaans 1983
Ook die woede van 'n mens dien u lof, selfs die laaste reste van die woede gebruik U in u diens.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, die woede teen mense strek U tot lof; met die oorblyfsel van die woedebuie omgord U Uself.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Mense het kwaad geword vir U, maar ook húlle moes U prys, hulle moes vir U dien, almal wat kwaad was vir U.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U grootheid kan ook gesien word in die manier waarop U mense straf. Straf is ook ’n instrument in u diens.