Psalms 77:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ook sal ek oor al jou werk peins en oor jou handelinge praat.
Afrikaans (NLV) 2011
Here, ek onthou wat U gedoen het, ja, ek onthou u wonderlike dade van destyds.
Afrikaans 1933/1953
Ek dink aan die dade van die HERE; ja, ek wil dink aan u wonders uit die voortyd
Afrikaans 1983
Ek wil dink aan die dade van die Here, ja, ek wil dink aan u wonderdade van vroeër.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek sal die Here se dade onthou, ja, ek wil u wonders van vroeër onthou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek dink aan wat die Here gedoen het, die wonderlike dinge wat U gedoen het, lank gelede,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe het ek ver teruggedink, na dit wat God lank terug gedoen het. Vroeër het die Here buitengewone, wonderlike dinge gedoen.