Psalms 77:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U is die God wat wonders doen; U het u sterkte onder die volke verkondig.
Afrikaans (NLV) 2011
O God, u weë is heilig. Is daar enige god so magtig soos U?
Afrikaans 1933/1953
o God, u weg is in heiligheid. Wie is 'n groot God soos God?
Afrikaans 1983
Alles wat U doen, is heilig, o God. Waar is 'n god so groot soos God?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
O God, u weg is •heilig. Wie is so 'n groot god soos God?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
O God, U het gedoen wat net U kan doen. Daar is nie 'n ander God wat so groot is soos U nie, o God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God, U is heeltemal anders as ons. Daar is niemand wat sterker is as U nie! Wie is so groot soos U?