Psalms 77:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die waters het U gesien, o God, die waters het U gesien; hulle was bevrees; ook die dieptes was ontsteld.
Afrikaans (NLV) 2011
Deur u mag het U u volk gered, die nageslag van Jakob en Josef. Sela
Afrikaans 1933/1953
U het u volk met 'n sterk arm verlos, die kinders van Jakob en van Josef. Sela.
Afrikaans 1983
U het u volk deur u krag gered, die kinders van Jakob en Josef. Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het u volk met die krag van u arm losgekoop – die kinders van Jakob en Josef.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U het u volk vrygemaak, die nageslag van Jakob en die nageslag van Josef, U het gewys dat U baie sterk is. Sela
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U het die Israeliete met u groot krag uit hulle moeilikheid gered.