Psalms 78:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy het ook hulle vee aan die hael oorgegee en hulle kleinvee aan warm donderstrale.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het die vee aan hael oorgegee, hulle skape aan weerligstrale.
Afrikaans 1933/1953
Ook het Hy hulle diere aan die hael oorgegee en hulle vee aan die blitse.
Afrikaans 1983
Hy het hulle vee aan die hael oorgegee, hulle kuddes aan die weerligstrale;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het hulle beeste aan hael oorgegee, en hulle vee aan weerligstrale.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het hael en weerlig gestuur om hulle beeste en hulle skape en bokke dood te slaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het hael op hulle diere laat neerreën en swaar donderweer op hulle vee.