Psalms 79:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En gee aan ons bure sewevoudig in hulle boesem hulle smaad waarmee hulle U gesmaad het, o HERE.
Afrikaans (NLV) 2011
Vergeld ons bure sewe maal, Here, oor die veragting wat hulle teen U geslinger het.
Afrikaans 1933/1953
En vergeld ons bure sewevoudig in hulle skoot die smaad waarmee hulle U, o Here, gesmaad het.
Afrikaans 1983
Betaal ons bure dubbel en dwars terug, Here, vir die bespotting wat U van hulle moes verduur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vergeld ons bure sewevoudig waar dit hulle erg raak vir die bespotting waarmee hulle U bespot het, my Heer!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, U moet aanhou om ons bure te straf omdat hulle U beledig het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar betaal daardie mense terug wat met U gespot het. Betaal hulle dubbel en dwars terug daarvoor.