Psalms 79:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle bloed het hulle vergiet soos water rondom Jerusalem; en daar was niemand om hulle te begrawe nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle bloed het soos water rondom Jerusalem gevloei, en daar was niemand om hulle te begrawe nie.
Afrikaans 1933/1953
Hulle het hulle bloed rondom Jerusalem soos water uitgegiet sonder dat iemand hulle begrawe.
Afrikaans 1983
Hulle het die bloed van u dienaars rondom Jerusalem laat vloei soos water. Niemand het hulle begrawe nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het hulle bloed soos water uitgestort om Jerusalem, en daar was niemand wat hulle begrawe het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het u dienaars se bloed soos water laat vloei rondom Jerusalem, en daar was niemand wat hulle begrawe het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die mense wat U dien se bloed het in strome rondom Jerusalem gevloei. Daar was niemand wat die lyke kon begrawe nie.