Psalms 80:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
('n Psalm van Asaf.) Luister, o Herder van Israel, jy wat Josef soos 'n kudde lei; jy wat tussen die gérubs woon, skyn uit.
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
Vir die musiekleier; op die wysie van: "Lelies". 'n Getuienis. Van Asaf. 'n Psalm.
Afrikaans 1983
Vir die koorleier: op die wysie van “Lelies”. 'n Getuienis van Asaf. 'n Psalm.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die •musiekleier. Op “Narsings”. 'n Getuienis. Van Asaf. 'n Psalm.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Blomme.” Asaf getuig. 'n Psalm.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***