Psalms 80:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
O HERE, God van die leërskare, hoe lank sal U toornig wees oor die gebed van u volk?
Afrikaans (NLV) 2011
O God, herstel ons tog! Laat u guns weer oor ons skyn sodat ons gered kan word.
Afrikaans 1933/1953
o God, herstel ons, en laat u aangesig skyn, sodat ons verlos kan word!
Afrikaans 1983
Laat dit weer met ons goed gaan, o God, verskyn tog tot ons redding!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
O God, herstel ons; laat skyn die lig van u aangesig, sodat ons verlos kan word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
O God, U moet dit weer goed laat gaan met ons, U moet genadig wees en ons red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Laat dit weer met ons goed gaan. Red ons, God!