Psalms 80:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U voed hulle met die brood van trane; en het hulle in groot mate trane laat drink.
Afrikaans (NLV) 2011
Here, God die Almagtige, hoe lank sal U kwaad bly ten spyte van u volk se gebede?
Afrikaans 1933/1953
o HERE, God van die leërskare, hoe lank nog rook u toorn by die gebed van u volk?
Afrikaans 1983
Here, almagtige God, hoe lank nog sal U afsydig staan teenoor die gebed van u volk?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Here, God, Heerser oor alle magte, hoe lank gaan u woede nog smeul teen die gebed van u volk?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, God wat oor alles regeer, hoe lank sal U kwaad bly en nie luister wanneer u volk bid nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, groot God, U is die groot Bevelvoerder oor alles en almal. Hoe lank gaan U nog kwaad bly? U doen niks as u kinders by U hulp vra nie.