Psalms 82:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Staan op, o God, oordeel die aarde, want U sal al die nasies beërwe.
Afrikaans (NLV) 2011
Kom, o God, en oordeel die aarde, want al die nasies behoort aan U.
Afrikaans 1933/1953
Staan op, o God, oordeel die aarde! Want U het erfbesit van al die nasies.
Afrikaans 1983
Kom tog, o God! Lewer uitspraak oor die wêreld, want al die nasies behoort aan U.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Staan op, o God, oordeel die aarde, want U het besitreg oor al die nasies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
O God, U moet self die mense van die aarde oordeel, want al die volke behoort aan U.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kom, o God, heers oor die wêreld. Wys wat reg en verkeerd is. Al die mense in die wêreld behoort mos aan U.