Psalms 83:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat by Endor omgekom het: hulle het geword soos mis vir die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011
Maak met hulle soos met Midian, soos U met Sisera en Jabin by Kisonspruit gedoen het.
Afrikaans 1933/1953
Maak met hulle soos met M¡dian, soos met S¡sera, soos met Jabin by die spruit Kison:
Afrikaans 1983
Maak met hulle soos met die Midianiete, soos met Sisera, soos met Jabin by Kisonspruit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maak met hulle soos met Midian, soos met Sisera, soos met Jabin by die spruit Kison.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U moet met hulle doen soos U met die Midianiete gedoen het, soos met Sisera, soos met Jabin by die Kison-rivier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maak met hulle soos met daardie mense wat lank terug u kinders wou doodmaak.