Psalms 83:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
O my God, maak hulle soos 'n wiel; soos stoppels voor die wind.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het gesê: “Kom ons vat dit vir ons, hierdie land van God!”
Afrikaans 1933/1953
wat sê: Laat ons die woninge van God vir ons in besit neem!
Afrikaans 1983
wat gesê het: “Kom ons vat die weivelde van God vir ons.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
wat gesê het: “Laat ons die weivelde van God in besit neem.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle is die mense wat gesê het: “Kom ons vat die land van God vir onsself.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle het gesê: “Kom ons vat hulle kosbare blyplek. Dit behoort mos aan God.”