Psalms 83:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Soos 'n vuur 'n hout verbrand en soos 'n vlam die berge aan die brand steek;
Afrikaans (NLV) 2011
My God, maak hulle soos ’n tolbos, soos kaf voor die wind.
Afrikaans 1933/1953
My God, maak hulle soos strooi, soos stoppels voor die wind.
Afrikaans 1983
My God, maak tolbosse van hulle, stoppels in die wind,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My God, maak hulle soos tolbosse, soos kaf voor die wind.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My God, U moet ons vyande soos tolbosse maak, soos kaf wat wegwaai voor die wind.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
My God, laat hulle soos droë gras in die wind wegwaai.
Recommended Reading